Graad 9 Termyn 1 tot Termyn 4 Assesserings
💡Onthou om gebruik te maak van DorkK se vooraf opgeneemde les materiaal as hersiening vir hierdie termyn se eksamen!
Mindscape Education het vorige vraestelle beskikbaar gestel vir hersiening doeleindes - die skakel is verwyder, 'n fouer sal binnekort in die Fase gedeel word.
Eksterne Toets hulpbronne met opsionele studie notas wat aangekoop kan word.
NB: Hierdie hulpbronne is slegs vir oefendoeleindes, die Eksamen assesserings wat in Termyn 2 voltooi moet word, sal beskikbaar wees volgens die vasgestelde Eksamen Rooster.
https://www.testpapers.co.za/