💡Onthou om gebruik te maak van DorkK se vooraf opgeneemde les materiaal as hersiening vir hierdie termyn se toetsreeks!

Mindscape Education het vorige vraestelle beskikbaar gestel vir hersiening doeleindes - die skakel is verwyder, 'n fouer sal binnekort in die Fase gedeel word.

Eksterne Toets hulpbronne met opsionele studie notas wat aangekoop kan word.

NB: Hierdie hulpbronne is slegs vir oefendoeleindes, die Toets assesserings wat in Termyn 2 voltooi moet word, sal eers beskikbaar wees soos op die toets rooster aangedui. 

https://www.testpapers.co.za/

Google Klaskamer Skakel:

https://classroom.google.com/c/NjQyMTA2MTg0OTU5?cjc=fz56af5